Rita Tushingham

Rita Tushingham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Maart 1942 (1942-03-14)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rita Tushingham (gebore 14 Maart 1942) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Taste of Honey (1961), Doctor Zhivago (1965), The Knack... and How to Get It (1965), en The Bed Sitting Room (1969).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search